Afr_Monoloog_Dogter_14 – 16 jr_DIE SLANG SONDER BENE

R80.00

2 – 3 min. Komies.  Eva en die slang in die Paradys.  “Eva wou nog skree… want dis wat vrouens doen as hulle slange sien… maar toe glimlag die Slang soetjies vir haar… en sê:  “Hallo, pragtig… jy is die mooiste vrou wat ek nog ooit gesien het”… wat ‘n belaglike pick-up line is.”