Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_UITEINDELIK N TIENER
R100.00
Komies. 2 – 3 min. Jippie! Uiteindelik het ek puisie op my voorkop… of soos die tieners dit noem… n ZIT! Nou is ek ook n tiener en kan ek saam met my ouer broer en suster EN hulle vriende uithang. Dis so cool! Maar wag, hoekom lyk hierdie puisie dan so “anders”?