Afr_Groep_5 karakters_10 – 16 jr_ROOIKAPPIE EN DIE PADDA PRINS

R120.00

Afr_Groep_5 karakters_10 – 16 jr_ROOIKAPPIE EN DIE PADDA PRINS

4- 5 min. Komies. Rooikappie is in beheer. Verlede week het hulle die Wolf gekeer en hy is nou getem. Twee nuwe karakters betree hulle storie – n padda en n prinses. Daar is allerlei kinkels in die kabel, maar soos altyd, is Rooikappie die meisie van die dag.