Afr Groep 3 seuns 10 – 16 jaar DIE MISVERSTAND
R100.00
Afr Groep 3 seuns 10 – 16 jaar DIE MISVERSTAND. Komies. By n rugbywedstryd laat n pa luidkeels van hom hoor oor presies hoe “dom” die ref is. Die ref is kwaad vir die pa maar n speler word nader geroep om te verduidelik wat gebeur het toe hy n drie gedruk het. Almal besef dat die ref weet nie wat aangaan in n rugbywedstryd nie… veral as die pa eintlik die Springbokke afrig.