Afr_Groep_3 seuns_10 – 16 jr_SKAAPKOP
R100.00
Komies. 4 – 5 min. Is geskik vir 3 seuns tussen die ouderdomme 10 – 16 jaar. Oupa en Boeta ry dorp toe om skape op die veiling te gaan verkoop. Oupa het nie n bestuurderslisensie nie en die gort is gaar as hulle afgetrek word deur n spietkop wat so dom soos een van Oupa se skape is.