Afr Groep 6 seuns 14 – 16 jr MOBIUS STRIP

R120.00

Afr Groep 6 seuns 14 – 16 jr MOBIUS STRIP. Komies. Wat doen jy as die enigste meisie in die groep nou groener weivelde gaan soek het en nie meer bereid is om die seuns se toneelstuk vir hulle te skryf nie? Wel, as die kalf in die put is, maak jy n plan en die planne waarmee die seuns opkom is snaaks en innoverend.