Afr Groep 5 karakters 14 – 18 jaar DIE BEGRAFNIS

R120.00

Afr Groep 5 karakters 14 – 18 jaar DIE BEGRAFNIS. Dramaties met n tikkie “swart humor”. Die karakters staan om die graf. Elkeen het sy eie agenda en daar is selfs n moord gepleeg. Die karakters is: die lyk (manlik), n dominee (vroulik), die weduwee, dogter en die begrafnis ondernemer. Die karakters praat nie met mekaar nie maar die gehoor hoor hulle gedagtes. Die uiterlike handelinge en die innerlike dialoog wat elkeen voer verskil wesenlik van mekaar, wat n uitdaging is vir die akteurs.