Afr Groep 6 seuns 12 – 13 jr: DIE DELER IS SO GOED SOOS DIE STELER

R130.00

Afr Groep 6 seuns 12 – 13 jr: DIE DELER IS SO GOED SOOS DIE STELER

Opvoedkundig. 4 – 5 min. Wat doen n mens as twee van jou beste vriende oneerlik is in n toets? Jy sorteer dit uit, dis wat. Hierdie uiteenlopende groep vriende sorteer die probleem uit op die bes moontlike manier want vriende staan mekaar by deur dik en dun.