R100.00
2 – 3 min. Komies. Ouma wil haar kleindogter leer hoe om n brood te bak maar sy is bang vir bak en brou, met haar vingers in die grond te grou en natuurlik ook om eendag te trou.