Afr Gedig Dogter 10 – 13 jaar KERSFEES

R100.00

Afr Gedig Dogter 10 – 13 jaar KERSFEES. 2 – 3 min. Komies. Kersfees op die familieplaas. Die ooms gee sopperige soene en die tannies bak en brou. Die niggies en neefs speel kleilat en klim boom. Die verteller is n stadsjapie wat dink sy is verhewe bo al hierdie dinge totdat sy besef op hoeveel sports sy uitmis.