Afr Gedig Dogter 10 – 13 jaar OM N PRINSES TE WEES IS GOOR
R100.00
Afr Gedig Dogter 10 – 13 jaar OM N PRINSES TE WEES IS GOOR. 2 – 3 min. Komies. Dit kan nie lekker wees om n prinses te wees as jy dink waardeur hulle moet gaan – hardloop in glashakskoene, gifappels eet, jou vinger prik dat die bloed loop en dan n simpel man wat teen jou hare opklim. Nee dankie – hou verby! Die lewe van n prinses lyk net na pyn en lyding.