Afr_Gedig_Dogter_10 – 13 jaar_ROOIKAPPIE EN GOUELOKKIES
R100.00
2 – 3 min. Gedramatiseerde komiese gedig oor Rooikappie wat weer n besoek aan Ouma bring. Hierdie keer vind sy egter vir Gouelokkies wat besig is om al Ouma se lekker kos op te eet. – Rooikappie is woedend maar leer n lewensles.