Afr_Dialoog_Seuns_14 – 16 jr_OUPA VERTEL N LEWENSWAARHEID
R80.00
OUPA VERTEL N LEWENSWAARHEID. 3 – 4 min. Komedie. Oupa besluit hy moet vir Boetman vertel dat die grootste persent wat jy n vrou kan gee is om na haar te luister. Boetman is baie skepties oor hierdie idee. Die meisies wat hy ken hou van regte persente, veral op Valentynsdag.