Afr_Dialoog_Seun en dogter_14 – 16 jr_LOOPBAANKEUSES

R80.00

2 – 3 min. Opvoedkundig. Wanneer jy in die hoĆ«rskool is, word daar gereeld gevra dat mens moet kyk na loopbaankeuses. Almal wil altyd weet wat jy gaan doen na skool. Twee leerders gesels oor universiteit, gap jaar en om aanlyn te studeer na skool. –