Afr_Dialoog_2 dogters_14 – 16 jaar_WELKOM

R100.00

3 – 4 min. Komies. n Gesoute koshuisinwoner en n nuweling deel n koshuiskamer. Die een dogter is dramaties en vol lewe. Die ander een is skamerig maar sportief. Hulle vind mekaar aan die begin van die nuwe skooljaar en sien uit na al die opwinding wat die jaar inhou.