R100.00
3 – 4 min. Komies. Dogter word gestuur om die nodige groente te gaan koop vir die slaai. Kom terug met alles behalwe slaaigoed. Bedink n storie om haar ma te oortuig dat hierdie aankope beslis nie haar skuld is nie.