Afr Dialoog Seun en Dogter 5 – 9 jr BAKLEI SOOS KAT EN HOND
R120.00
Afr Dialoog Seun en Dogter 5 – 9 jr BAKLEI SOOS KAT EN HOND
4 – 5 min. Komies. Die kat is vreeslik honger en is sissend kwaad vir haar diensknegte wat nie genoeg kos vir haar gelos het nie. Die hond kry haar jammer en gee raad. Kat is glad nie so seker dat om jou stert te swaai sal maak dat mense van jou hou nie.