Afr Monoloog Seun 10 – 13 jr KOBUS EN DIE ALIEN
R100.00
Afr Monoloog Seun 10 – 13 jr KOBUS EN DIE ALIEN
3 – 4 min. Komies. Wat doen jy as n alien eensklaps op die eetkamer verskyn wanneer jy veronderstel is om vir die eksamen te leer? Maar, Kobus se onderonsie met die mannetjie met die groot, groen oë is nie al wat eienaardig is nie.