Afr Monoloog Seun 10 – 13 jr DIE SANGOMA

R80.00

Afr Monoloog Seun 10 – 13 jr DIE SANGOMA

2 – 3 min. Komies. Die akteur moet lekker kan dans en spring… want hierdie sangoma roep die reën met allerlei fieterjasies. Geensins n ernstige stuk nie en die akteur kan hom uitlewe in die mannewalesse van die sangoma.