Afr Monoloog Seun 10 – 13 jr DIE GROOTSTE TROFEE

R100.00

Afr Monoloog Seun 10 – 13 jr DIE GROOTSTE TROFEE

3 – 4 min. Dramaties. Prysuitdeling en jy kry die mees gesogte trofee maar weet die mense regtig wie jy is en hoe jy voel? Almal staar hulself blind teen die balkies, die toekennings en die trofee. As jy raakgesien wil word sal jy beslis harder moet werk.