Afrikaans_Monoloog_Seun_10 – 13 jaar_ SKOOLUITSTAPPIE

R100.00

2 – 3 min. Komies. Hoe gemaak as jou rapport nie wat waffers nie maar jou ouers moet dit teken? Jy bedink n storie waarmee jy jou ma se aandag kan aflei terwyl sy al die goedkeuringsvorms teken vir n uitstappie sonder om werklik te kyk wat sy teken.