Afr_Monoloog_Dogter_5 – 9 jr_DIE SKILDERY
R80.00
1 – 2 min. Komies. ‘n Dogtertjie moet in die hoek sit omdat sy op die muur geverf het. Haar boetie het haar om die bos gelei en nou word sy gestraf. “Toe Ma my sien, was die hele muur al vol geverf. Alles wat ek kon. Blomme, gesigte, my juffrou, die hond, in die een hoek die son… amper al die geel verf gebruik om die son mooi heldergeel te maak.”