Afr_Monoloog_Seun_5- 9 jr_EK IS ONTVOER DEUR RUIMTEWESENS

R80.00

EK IS ONTVOER DEUR RUIMTEWESENS.  1 – 2 min.  Komedie.  Ma!  Ek is ontvoer deur ruimtewesens.  Gelukkig het ek ‘n ooreenkoms met hulle aangegaan.  Ek leer hulle hoe SEUNS dink en in ruil daarvoor bring hulle my elke oggend terug.  Ek en my ontvoerder noem mekaar al op die naam.  Sy naam is GPRETJOOSKRI… wat vrek moeilik is om te sê… so ek noem hom sommer JOOS.”