Afr Dialoog Dogters 5 – 9 jaar DIE GROOT BAKLEI
R120.00
Afr Dialoog Dogters 5 – 9 jaar DIE GROOT BAKLEI – Teaser: 3 – 4 min. Komies. Twee sussies raak aan die baklei oor Barbie en n skooltaak. As daar een ding is wat Mamma niks van hou nie, dan is dit n bakleiery. Die tweetjies hoor hoe Mamma inkom en skielik is hulle die grootste maats weer.