Afr_Monoloog_Dogter_5 – 9 jr_DIE HONDELEWE VAN DIE HOND

R100.00

3 – 4 min. Komies. Die lewe van n hond uit die oogpunt van die hond. Kinders hou daarvan om n hond te vertolk en hierdie hond is moeg daarvoor dat mense nie hondetaal verstaan nie. Hondekos is droog en onsmaaklik. Honde pas die huis op maar mag nie in die huis slaap nie. Hulle moet in n hondehok slaap. Dis nou vir jou stank vir dank!