Afr_Monoloog_Seun_10 – 13 jr_OUPA SE GOM

R80.00

1 – 2 min.  Komies.  Oupa vertel van sy tuisgemaakte gom wat ontplof het.  “Skielik was daar ‘n GROOT ONTPLOFFING.   Oupa sien net hoe trek my blikkie gom deur die lug en sprei almal met ‘n dik, wit laag wat vreeslik stink.”