Afr_Monoloog_Seun_10 – 13 jr_DIE GETROUE DIENAAR
R80.00
2 – 3 min. Dramaties. n Verwerking van n sprokie deur die Broers Grimm. ‘n Dienaar beskerm die koning en koningin maar moet die hoogste prys betaal. “O grote koning, wat ek gedoen het, het ek gedoen om u en die pragtige koningin te red van die dood. Ek weet u glo my nie maar drie swart draaie het drie voorspellings aan my gemaak waarin u en die pragtige koningin in lewensgevaar sou wees.”