Afr_Monoloog_Dogter_5 – 9 jr_ARIEL OEFEN OM DIE KERSIES UIT TE BLAAS
R80.00
1 – 2 min. Komies. Dis volgende week die meermin se verjaarsdag. “Ek moet ‘n plan maak om na die oppervlak te gaan. Al my sussies was al daar… maar Pappa sê ek mag nie gaan nie. Net omdat ek die jongste is.” Haar plan is om al die kersies op haar koek uit te blaas want dan kan jy mos n wens kry wat waar sal word.