Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_SLAPENDE SKOONHEID DROOM
R80.00
2 – 3 min. Dramaties. Die slapende prinses word wakker. Sy probeer onthou wat die nagmerrie was. “Maar dan… dan verander alles… soos ‘n donderstorm met wind en weerlig. Dit word donker en mens kan die onheil in die lug voel. ‘n Heks… in swart… vlieg by die venster in op haar besem… sy kekkellag skril.”