Afr Prosa Seun 10 – 13 jr KOBUS EN DIE ALIEN
R100.00
Afr Prosa Seun 10 – 13 jr KOBUS EN DIE ALIEN. Wat doen jy as daar n klein alientjie op die eetkamer tafel staan wanneer jy moet leer vir die eksamen? Kobus besluit dat dit goed sal wees om vriendelik te glimlag en nie skielike bewegings te maak nie. As sy ma tuis kom, verdwyn die alien… hoekom het sy ma en die alien dieselfde groen oë?