Afr Gedig Dogter 10 – 13 jr DIE NUWE SPESIE
R100.00
Afr Gedig Dogter 10 – 13 jr DIE NUWE SPESIE
2 – 3 min. Komies. Dis die begin van die tienerjare en die gewaarwording dat daar n nuwe spesie is. Eintlik was seuns nog altyd daar maar hulle word nou eers deur die meisies gewaar. Elke seun is oulik op sy eie manier en die meisies raak heeltemal gek oor hulle.