Afr_Gedig_Dogter_10 -13 jr_SNEEUWITJIE VLUG TERUG NA DIE PALEIS

R100.00

Komies. 2 – 3 min. Hierdie is nie die gewone storie nie. Wanneer Sneeuwitjie sien hoe onnet die huis van die dwerge is, besluit sy dat die lewe in die paleis glad nie so erg was soos sy haar verbeel het nie. Die hele wereld was darem nie besaai met stink sokkies of sewe slordige manne waarvoor sy moet sorg nie.