Afr_Storievertelling_Seun_14 – 16 jr_DIE BLOUKOUS.pdf
R100.00
DIE BLOUKOUS. 3 – 4 min. Komedie. n Rugby kous het in die nag die grens oorgesteek na die land waar sokkies en kouse emigreer tussen die was en die kas. Oom Toon en tannie Wollie bespiegel oor die ongewone toedrag van sake en waarom die kous so gehawend lyk.