Afr_Storievertelling_Dogter_14 – 16 jr_SPOOKSTORIE

R100.00

SPOOKSTORIE.  3 – 4 min.  Dramaties.  “Dan sien ek dit.  Die spook!  Hy sweef om die hoek en verdwyn in die huis.  My voete volg vanself maar die deur is toe.  Ek steun en druk maar dit sit vas.  Skielik draai die handvatsel en ek val binnetoe.  Binne is alles netjies ingerig en daar brand 2 kerse.   Die deur slaan hard agter my toe.”