Afr_Prosa_Seun_16 – 18 jr_MY VRIEND, ROEKIE

R80.00

Afr_Prosa_Seun_16 – 18 jr_MY VRIEND, ROEKIE

3 – 4 min. Roekie en sy ouers het aan die verkeerde kant van die spoor gewoon. Sy pa was n alkolis en een aand help ek vir Roekie om sy pa huis toe te ry. Die kroeg het n sonderlinge bekoring en ek vertel nou nog die storie van my vriend Roekie.