Afr_Prosa_Seun_16 – 18 jr_DIE REGTE INVALSHOEK
R100.00
Afr_Prosa_Seun_16 – 18 jr_DIE REGTE INVALSHOEK
2 – 3 min. Dramaties. Om anders te wees en nie in rugby belang te stel nie, is soms baie moeilik vir n seun. Die ander spot hom maar hy oortuig sy onderwyser dat die wedstryd fantasties was want dit hang net af wat jou invalshoek is.