Afr_Prosa_Dogter_14 – 16 jr_DIE NUWE HAARSTYL

R100.00

 2 – 3 min.  Komies.  ‘n Nuwe haarstyl is net die ding vir ‘n tiener wat haar merk wil maak.  “Dat ek my hare wou laat… wel, ek sal dit maar SNY noem… by Hair from Hell… het my ma laat snak na haar asem soos ‘n Creepy Crawly wat vassit op die boonste trap.”