Afr Prosa Dogter 14 – 16 jaar DIE GEVARE VAN DIE SEE
R100.00
3 – 4 min. Komies. Die see is n gevaarlike plek met haaie, bloublasies en selfs slange. Anika hou van hulle jaarlikse see-vakansie maar nie van swem nie. Maar, nou ja, as n oulike lewensredder dink die see is veilig, wie is Anika om te stry?