Afr_Poppespel_2-karakters_WALVIS_EN_INKVIS

R100.00

Komies. 4 min. Mevrou Walvis swem per ongeluk teen Inkvis vas. Hulle het n misverstand maar leer sommer vinnig n hele paar interessante feite oor mekaar. Ligte vermaak met opvoedkundige inligting vir n gehoor van 5 – 9 jaar oud. –