R100.00
Komies. 4 min. Een vroulike en een manlike karakter wat praat oor hoe wonderlik die volstruis is. Ligte vermaak met inligting vir n gehoor van 5 – 9 jaar oud.