Afr_Groep_3 Dogters_5 – 9 jr_DIE LEWE VAN N POP IS NIE MAKLIK NIE

R100.00

Komies.  4 min.  Oulike stuk waar die 3 karakters hulle kan inleef in die karakters van die 3 poppe. Wie sou ooit kon dink dat poppe n moeilike lewe lei?  Lappop is op die ashoop weggegooi, Babapop word nie meer vertroetel nie en iemand het Modepop se hare verwoes.  Gelukkig is daar n oplossing vir hulle probleem.