Afr Groep 15 dogters en 5 seuns 7 – 10 jr: PRINSESSE IS PLESIERIG
R200.00
Afr Groep 15 dogters en 5 seuns 7 – 10 jr: PRINSESSE IS PLESIERIG
13 – 15 min. n Drama in die kleine. Verskeie prinsesse uit n verskeidenheid feeverhale hou piekniek in die bos. Hulle sing, dans en gesels. Die 5 prinse wil die prinsesse se harte verower maar die Goeie Fee het ander planne. Dit is nou die 21ste eeu en meisies hoef nie meer deur n prins op n witperd gered te word nie.