Afr Poppekas 10 – 13 jr MIER EN DIE SWEMBROEK DIEF

R120.00

Afr Poppekas 10 – 13 jr MIER EN DIE SWEMBROEK DIEF

5 – 6 min. Komedie. Mier is woedend. Iemand het sy swembroek gesteel en hy is daarop uit om die dief te vang. Almal word beskuldig van Kammie Kameelperd tot Susarah Seekoei maar niemand het Mier se swembroek aan nie.