Afr Poppekas 10 – 13 jr DIE LANK EN DIE KORT VAN DIE STORIE

R120.00

Afr Poppekas 10 – 13 jr DIE LANK EN DIE KORT VAN DIE STORIE. 4 – 5 min. Komies. Alles wat eens lank was is nou kort. n Hanswors is opsoek na n goeie storie wat die koning sal laat lag. Hy loop vir Rooikappie, die houtkapper en die wolf raak en saam voer hulle n storie op waarvoor die koning heerlik lag. Karakters: Hanswors, Rooikappie, houtkapper, wolf, heks, koning en koningin.