Afr_Storievertelling_Seun_5 – 9 jr_SYLVESTER SKILPAD VLIEG HOOG
R100.00
Komies. 1 – 2 min – Sylvester Skilpad is baie skaam en kruip nie maklik uit sy dop nie. Hy besluit daar is dinge wat n skilpad kan doen of nie kan doen nie. Hy leer baie hard op skool en word n sterrekundige. NASA nooi hom n ruimtevaarder te word en daar leer Sylvester om hoog te vlieg.