Afr_Gedig_Dogter_5 – 9 jr_DIE AANSTEEKLIKE SIEKTE

R100.00

Komies. 2 – 3 min. Lag is n aansteeklike siekte waarteen niemand bestand is nie. Niemand spring dit vry nie. Selfs nie eers die tiener wat sĂȘ: “Dis nie vir my nie!”.