Afr Prosa Seun 5 – 9 jr DIE KLIP

R100.00

Afr Prosa Seun 5 – 9 jr DIE KLIP. Klein Gert wil met alle mag en krag n reuse klip optel om by die voordeur te gaan neersit. Die dorp se dominee kom verby en bied aan om te help. Met groot moeite kry Dominee die klip tot by die voordeur waarna Gertjie kordaat op die klip spring, die klokkie lui en weghol. Siepsop en braaiboud is jou voorland as jy op n Sondagmiddag toktokkie speel. Dominee beter nou hardloop.