Afr Gedig Seun 5 – 9 jaar DIE KAT KONING

R100.00

Afr Gedig Seun 5 – 9 jaar DIE KAT KONING

1 – 2 min. Komies. Die katte hou vergadering om te besluit wie is die koning van die katte. Elkeen skort iets maar die verteller se kat is net die mooiste en beste kat by verre en sy naam is Van der Merwe.