Please indicate your requirements
Category:
Terms and Conditions
-
A new order may take between 10 - 14 days before delivery.
-
You will receive a quoted price within 48 hours after placing your requirements.
-
Your request will not be attended to prior to payment being made.
-
You will have exclusive use for a period of 12 month after which the piece will be available for purchase again on the Drama Shop website.
-
The author of the written piece will always own the rights. You may not sell, reuse or lend it to a third party at any given time.
-
You may ask for corrections or changes only once after delivery.
-
We cannot exchange your order for another.
-
Should you need another piece, you will bear the necessary costs again.
-
No telephonic communication is possible.
-
These terms and conditions are non negotiable.
I consent to the processing of my personal information under the "Protection of Personal Information Act, 2013 (POPI)" in line with Our Privacy Policy
Merk asseblief u behoeftes
Kategorie:
Neem asseblief kennis van die volgende voorwaardes en termes
-
'n Nuwe bestelling kan 10 - 14 dae neem voor voltooiing.
-
U sal 'n gekwoteerde prys ontvang binne 48 uur nadat ons u versoek ontvang het.
-
Geen tyd sal aan u bestelling bestee word alvorens u nie die gekwoteerde bedrag betaal het nie.
-
U kry gebruiksreg van die nuwe stuk vir 12 maande waarna dit weer op Dramawinkel se webtuiste te koop aangebied sal word.
-
Die outeursreg van enige stuk bly altyd die eiendom van Dramawinkel en mag nie deur u of enige ander derde party verkoop of weer gebruik word nie.
-
U kan slegs een maal vra vir korreksies/veranderings aan u bestelling.
-
Ons kan nie u bestelling omruil vir 'n ander stuk nie.
-
Indien u 'n ander stuk versoek, sal u weer die nodige kostes moet aangaan.
-
Geen telefoniese kommunikasie kan plaasvind nie.
-
Hierdie voorwaardes en termes is nie onderhandelbaar nie.
Ek stem in tot die verwerking van my persoonlike inligting kragtens die "Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, 2013 (POPI)" in ooreenstemming met Ons Privaatheidsbeleid