Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop

Back to : Categories --> Monoloog / Monologue --> Afrikaans Monoloog --> Afrikaans Monoloog 10-13 Jaar
Afr_Monoloog_Dogter_10 - 13 jr_TIENERSKAP IS N DUISTER DING R100.00

Quantity
 
2 - 3 min. Komies. Wat gebeur nou eintlik as mens 'n tiener word? Om amper 'n tiener te wees en nie tienerskap te verstaan nie, maak my baie bekommerd. Tieners doen sulke eienaardige dinge wat seker net tieners verstaan maar al hierdie goed is vir my nog duister. Miskien sal die lig een van die dae vir my ook aangaan.<br /> <br />
Back to : Categories --> Monoloog / Monologue --> Afrikaans Monoloog --> Afrikaans Monoloog 10-13 Jaar

Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
dramawinkel@gmail.com

All Rights Reserved Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
©